Einde Van Die Jaar Baie mense het hulle eie klein besighede of werk van die huis af en word genadiglik die ellendige en nimmereindigende jaareindfunksies gespaar. Vier jou sukses of blote oorlewing met ‘n spesiale spyskaart en ‘n beeldskone tafel.