Kos Vir ‘n Klomp Kersfees is verby en nog steeds kan die familie en hordes aangetroudes nie hulle ry kry nie. Maak jou eie lewe ‘n plesier, ontsnap kombuis toe en begin improviseer. Ons wys geregte wat maklik, geurig en bekostigbaar is. Verras die skares met jou kreatiwiteit en energie!