Lewe Lig Vergeet van al die jare se belaglike nuwejaarsvoornemens, raak ontslae van al die spanning, onnodige bagasie, woede, moegheid en gewig, en lei jou familie na ‘n splinternuwe leefstyl sonder dat hulle dit eens agterkom. In die heel laaste episide van DIE NATANIëL TAFEL wys ons geurige ligte geregte.