Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 10 / Episode 2

Die vreemde Lemurs van Madagascar

Na drie dae se ry, wat 'n bietjie meer as 200 km afgelê het op die uitdagende 4x4-roete wat as 'n nasionale pad dien, bereik die span Mananara Nord. Op 'n eiland in die Mananara-rivier sien hulle die ontwykende nagtelike aye-aye, een van die vreemde lemur spesies van Madagaskar. Die span keer dan terug op die RN5, al die pad terug na Andasibe om die verskeidenheid van die eiland se wild te ervaar. Sifaka-, bamboes- en indri-lemurs, kameelperdnekkalanders, stertblaargeitjies, boas, paddas, spinnekoppe, nagpotjies... Die week word afgesluit by die pragtige Le Domaine de l’Ermitage by die Mantasoameer.

English
  • Originally Aired November 18, 2016
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created August 2, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director