Die span verskeep voertuie na Tamatave. Vandaar reis hulle noord en neem ’n veerboot na Ile Sainte Marie, die eiland van seerowers. Op die eiland ontmoet hulle Ockie Snyman, ’n Suid-Afrikaner wat reeds 15 jaar in Madagaskar op die klein eiland Ile aux Nattes woon. Na hulle terugkeer na die groot eiland neem die span die berugte RN5 noord op teen die ooskus van Madagaskar.
Name | Type | Role | |
---|---|---|---|
Johan Badenhorst | Writer | ||
Johan Badenhorst | Director |