Vanaf Aswan tot by Luxor was die tuiste van die farao’s van die antieke tyd. Dit is waar hulle tempels en grafkelders gebou het. Vandag staan mens verstom om te sien hoe die mense hulself reg gemaak het vir die hiernamaals.