Nairobi is een van die hoofstede van Afrika. Die Voetsporespan was in die stadium bykans halfpad Kaïro toe, en moes ’n blaaskans neem terwyl die voertuie versien word, en daar herstel word wat stukkend was. Daarvoor was die hoofstad van Kenia ideaal.