Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 25

Sommer elf marlyne by Bom Bom

Bom Bom, die oord op die eiland Principe, is een van die primêre visvangbestemmings in die wêreld. Dis ’n pragtige eiland, met eksotiese plantegroei en ’n besondere voëllewe, maar die manne was by Bom Bom om vis te vang. Op een dag slaag hulle daarin om sommer elf marlyne aan die hoek te kry.

English
  • Originally Aired September 4, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director