Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 24

São Tomé se vergange rykdom

Die Voetsporemanne vlieg oor na São Tomé, sowat 250km vanaf die vasteland. Toe die Portugese ontdekkingsreisigers in die vyftiende eeu die eilande van São Tomé en Principe ontdek het, was die eilande, geleë op die ewenaar, onbewoon. Hulle het ’n florerende kakao- en koffiebedryf gevestig. Die bedryf is vandag tot niet en al wat oorgebly het, is die tekens van vergange glorie.

English
  • Originally Aired August 28, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director