Gaboen, geleë op die ewenaar, is een van die lande wat die digste plantegroei het in die wêreld. In die woude floreer die oerwoudolifante. Die olifante is bietjie kleiner as die Afrika-olifant en die olifant se skof is ook ietwat laer as sy boude, wat die diere in staat stel om deur die bosse te beur. Die Voetsporemanne gaan olifante kyk en sien op die koop toe ’n wonderlike verskeidenheid voëlspesies.
Name | Type | Role | |
---|---|---|---|
Johan Badenhorst | Writer | ||
Johan Badenhorst | Director |