Gaboen is veral bekend vir sy eksotiese dierespesies. Die span besoek die Loango Nasionale Park en tydens ’n bootvaart op een van die talle riviere, sien hulle die slankneuskrokodille. Hulle gaan besoek ook ’n kerk wat ontwerp en gebou is deur die Franse ingenieur Gustave Eiffel en gaan kyk daarna na die silwerruggorillas.
Name | Type | Role | |
---|---|---|---|
Johan Badenhorst | Writer | ||
Johan Badenhorst | Director |