Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 15

By Matadi die DRK binne

Na die besoek aan die mond van die Kongorivier is dit ’n reis die binneland in, in die rigting van die DRK. Dis nie ’n paadjie wat deur baie gebruik word nie. Dis meestal tweespoor. Saans slaap die manne sommer in die veld. Wanneer hulle uiteindelik die grens bereik, is dit gesluit. Dis nog ’n dag se wag voor hulle die DRK, die vyfde land op vanjaar se reis, kon binnegaan. In die DRK sien hulle die spoorwegstelsel van weleer wat deur die Belge gebou is en dan gaan saal hulle af by die skouspelagtige watervan van die Chutes de Zonges.

English
  • Originally Aired June 19, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director