Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 14

Rigting Kongorivier

Die tweede helfte van vanjaar se reis begin net noord van Luanda, by Barro do Dande. Die manne koop vis op die vismark, kuier op die strand en vat dan die pad noord, rigting Kongorivier. Onderweg word daar aangedoen by die dorpies Ambriz en Nzeto. Wanneer die dieselvoorraad laag word, word daar brandstof in 20-literhouers aangekoop. Dis ’n oefening wat die manne later nog baie probleme sou gee. Maar vir eers is dit ’n reis tot by die Kongorivier, tweede grootste rivier in die wêreld.

English
  • Originally Aired June 12, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director