Die Voetsporemanne reis oor die indrukwekkende brug na die lodge by die Kwanzarivier. Met ’n bootvaart op die rivier sien hulle al hoe meer witaasvoëls — ’n aasvoël so volop, sy wetenskaplike naam is “angolensis”. Ook die wortelboomwoude is pragtig. ’n Besoek aan Quisama Nasionale Park was ’n mens wat ’n groot impak die oorlog op die natuurlewe in Angola gehad het. Dan is dit weer terug Kwanza Rivier Lodge toe, vir visvang in die riviermond. ’n Mens is feitlik gewaarborg van sukses.
Name | Type | Role | |
---|---|---|---|
Johan Badenhorst | Writer | ||
Johan Badenhorst | Director |