Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 5 / Episode 1

Vertrek vanaf die Suidpunt van Afrika

Die span het bymekaar gekom by Gansbaai. Saam met Wilfred Chiveli en sy span het hulle gaan haaiduik en gaan kyk hoe die Witdoodhaai – een van die mees bedreigde spesies in die oseaan – van onder die water lyk. Na die haaiduik is Johan, Rey, Gideon, Lourens en Deo na wynmaker Beyers Truter. Saam met Beyers het hulle arikreukel tussen die bamboes uitgehaal, en toe wys Beyers hoe ’n mens die seelekkerny gaarmaak. Die span het daarna vertrek op die tog van Gansbaai na Gaboen. Daar het byna 15000 kilometer in die volgende drie maande voorgelê.

English
  • Originally Aired March 20, 2009
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 19, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 16, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director