Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 2 / Episode 6

Die Kaapse Draai

Van 4x4-roetes in die Klein Karoo, oor die Attekwaspas, met ’n pont by Malgas oor die Breërivier, tot ’n mens gaan draai by die mees suidelike punt van Afrika. Van hier sou die roete voortaan noord loop.

English
  • Originally Aired August 5, 2001
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 29, 2017 by
    Administrator admin