Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 2 / Episode 5

Die eerste voetspoore

Klasiesrivier – vir baie argeoloë die oudste bewys van homo sapiens, sommer hier naby Oesterbaai. Was dit die eerste voetspore op die strand? Om dit te vier, het die span 216 meter van ’n brug gaan afspring, voor hulle gaan meedoen het aan die fees op Oudtshoorn.

English
  • Originally Aired July 29, 2001
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 29, 2017 by
    Administrator admin