Home / Series / Vetkoekpaleis / Aired Order / Season 4 / Episode 2

Blou Pille

Boeboe ontmoet haar “droomman”….wynplaas de lot. Sy sê egter vir hom dat sy die Vetkoekpaleis se eienaar is en Frik is glad nie hiervoor te vinde nie. Hy is egter te laat om die gerugte te keer en sit met personeelprobleme wanneer Worsie wil weet waar is sy aandeel van die Vetkoekpaleis. Ella kom spog met haar hernude liefdeslewe, haar man, Apie, is op wonderlike nuwe blou medikasie.

English
  • Runtime 20 minutes
  • Content Rating United States of America TV-PG
  • Network SABC 2
  • Created February 19, 2013 by
    Administrator admin
  • Modified February 19, 2013 by
    Administrator admin