Home / Series / Spoorloos / Aired Order / Season 5 / Episode 6

Aflewering 6

Abraham moet die foute van sy verlede in die gesig staar, en Anita raak verstrengel in haar eie web terwyl Robbie onder druk begin kraak. Lynette verloor hoop, en hoe nader Frank aan die waarheid kom, hoe meer leuens ontdek hy.

Afrikaans English
  • Originally Aired September 30, 2025
  • Runtime 48 minutes
  • Created September 30, 2025 by
    tonylogin
  • Modified October 7, 2025 by
    tonylogin