Home / Series / Spoorloos / Aired Order / Season 5 / Episode 5

Aflewering 5

Brand verstewig sy greep, en terwyl Frank weier om die verlede te laat gaan, besef Lynette dat daar niemand is wat sy kan vertrou nie. Die Moutons ontvang 'n skokkende oproep, en Robbie bevind homself in die moeilikheid wanneer Anita hom in 'n hoek vasdruk.

Afrikaans English
  • Originally Aired September 23, 2025
  • Runtime 48 minutes
  • Created September 23, 2025 by
    tonylogin
  • Modified October 7, 2025 by
    tonylogin