Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 4 / Episode 9

'Slaap Hoendertjie Slaap'

Wimpie en Koert bou ‘n wekker as skooltaak. Ouboet sien potensiaal in die wekker-idee maar sy weergawe werk soos al sy projekte maar werk. Die hipnotiseur Rex Dexter tree by die klub op en Wimpie en Koert kry ‘n boek oor hipnose in die hande. Met die eerste probeerslag in die motorhuis reageer Hendrik op die hipnose en Bettie se “"Bulldog" sit hom agterna. Neelsie en Sonja kry ook die boek onder oë…..

English
  • Originally Aired September 8, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 6, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 6, 2016 by
    Administrator admin