Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 4 / Episode 8

Die Gerommel van Tromme

Ouboet gaan na die pandjieswinkel om ‘n skottelgoedwasser te koop maar kom met ‘n stel tromme terug. Spike leen die tromme sodat Yollie eers kan afkoel. Maggie se ma kom onverwags kuier en is ‘n onmisbare ergenis. Wimpie en Sonja is in die sop wanneer hulle antwoordstelle vir ‘n wiskundetoets identies is.

English
  • Originally Aired September 1, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 6, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 6, 2016 by
    Administrator admin