Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 4 / Episode 4

Toekennings en Trofees

Dit is tyd vir die Myn se jaarlikse prysuitdeling maar Spike se vrou weier om saam met hom te gaan. Hendrik oortuig vir Spike om vir Liz, die nuwe vakleerling, saam te nooi. Maggie kry vir haar drie nuwe rokke waarvan Hendrik een moet kies maar uiteindelik al drie moet koop. Hendrik wen ‘n trofee en dit is die hoogtepunt van die aand.

English
  • Originally Aired August 4, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin