Home / Series / Orkney Snork Nie / Aired Order / Season 4 / Episode 3

Boepens van die Vaal

Hendrik en Oom Hans gaan vang vis by die plesieroord. Die brandweer hou hul jaarlikse partytjie daar en Oom Hans en Hendrik word bygesleep. Hendrik word bekroon as Mnr ‘'Boepens van die Vaal'. Ouboet neem aan ‘n ‘'rally' deel met ‘n kar wat soos ‘n vetkoek lyk en verdwaal hopeloos.

English
  • Originally Aired July 28, 1992
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network SABC 1
  • Created June 5, 2016 by
    Administrator admin
  • Modified June 5, 2016 by
    Administrator admin