Home / Series / Nêrens, Noord-Kaap / Aired Order /

All Seasons

Season 1 - Deel I

  • S01E01 Nêrens

    • August 31, 2021

    Andries neem afskeid van die plaas, Frans probeer sy bes om te keer dat die dag uitmekaar val en die res van die familie berei voor vir Ronnie se troue.

  • S01E02 Die Poskaart

    • September 7, 2021

    Na baie jare is die broers oor die wêreld versprei. Frans versorg die plaas, Ronnie sukkel in Kaapstad en Andries dwaal deur die Ooste.

  • S01E03 Die Reisiger

    • September 14, 2021

    Andries word wakker in 'n vreemde land, Ronnie probeer om 'n beter pa te wees, en Frans het 'n afspraak by die Blue Diamond.

  • S01E04 Die Kroon

    • September 21, 2021

    Frans peins oor die verlede. Ronnie gaan vir 'n werksonderhoud en Lourens beland in die moeilikheid by die skool.

  • S01E05 Die Gebed

    • September 28, 2021

    Frans worstel met sy drome en soek antwoorde op 'n vreemde plek. Lourens maak 'n verskriklike fout by die skool, en Ronnie weet nie hoe om dit te hanteer nie.

  • S01E06 Die Strand

    • October 5, 2021

    Lourens is gebroke en Ronnie en Suzette weet nie hoe om hom te help nie. Frans en Maggie gaan kerk toe, en Andries vertel vir Fleur van sy ma.

  • S01E07 Die Kersboom

    • October 12, 2021

    Dis Kersfees op Nêrens, maar Pa Lourens sluit homself van die vieringe uit.

  • S01E08 Die Jakkals

    • October 19, 2021

    Andries neem 'n groot besluit en Lourens arriveer vir die eerste keer in jare op Nêrens. In die verlede probeer Pa Lourens sy seuns help om deur rou te navigeer.

  • S01E09 Die Swaan

    • October 26, 2021

    Ronnie berei voor vir 'n groot dag by die werk, maar sy verlede kom terug om hom te spook. Lourens pas aan by die plaaslewe. Frans berei voor vir sy pa se partytjie terwyl Andries probleme op sy reis teëkom.

  • S01E10 Die Storm

    • November 2, 2021

    Op die herdenking van Katja se dood ondersoek die familie die waarheid, onthul hul geheime en probeer om nuwe bande te smee.

  • S01E11 Die Vuurtoring

    • November 9, 2021

    Almal berei voor vir die groot partytjie, en Frans sukkel om dit bymekaar te hou. Ronnie arriveer om Lourens op 'n jagtog te neem en Andries bevind sy voete op onbekende oewers.

  • S01E12 Die Braai

    • November 16, 2021

    Die dag van die groot partytjie, maar 'n donker wolk hang oor die plaas. Pa Lourens word gekonfronteer met 'n bitter waarheid terwyl alles dreig om ongedaan te word.

  • S01E13 Die Kerk

    • November 23, 2021

    Die Adendorffs sit vir die eerste keer in jare aan vir aandete en probeer heelmaak wat gebreek is.

Season 2 - Deel II

  • S02E01 Aflewering 1

    • September 17, 2024
    • KykNet

    Die Adendorffs kom by Nerens bymekaar vir Frans se verjaarsdag waar Andries vir Fleur aan almal voorstel en 'n ou seer tussen Frans en Pa Lourens aan die lig kom.

  • S02E02 Aflewering 2

    • September 24, 2024
    • KykNet

    Lourens gaan na sy eerste dag by die nuwe skool. Iets loop verkeerd met Frans se skape, en Andries raak al hoe meer bekommerd oor Pa Lourens.

  • S02E03 Aflewering 3

    • October 1, 2024
    • KykNet

    Andries help op die plaas, terwyl Ans uitvind dat die nuwe slagpaleienaar 'n spook uit haar verlede is. Lourens ontdek die wonder van toneelspel, en 'n nuwe lid sluit aan by Ronnie se AA-groep.

  • S02E04 Aflewering 4

    • October 8, 2024
    • KykNet

    Ronnie en Lourens probeer die gevolge van Suzette se ongeluk verwerk terwyl Ans steeds probeer om Henna te vermy. Andries besef sy pa se siekte is ernstiger as wat hy aanvanklik gedink het.

  • S02E05 Aflewering 5

    • October 15, 2024
    • KykNet

    Andries probeer met Maggie oor haar pa se gesondheid praat en Krissie raak geïrriteerd oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel na Suzette se ongeluk.

  • S02E06 Aflewering 6

    • October 22, 2024
    • KykNet

    Dis tyd vir die dorpsbasaar. Maggie en Frans gaan Kaap toe om Lourens se konsert te sien, terwyl Andries moet toekyk terwyl Pa Lourens tot 'n verskriklike besef kom.

  • S02E07 Aflewering 7

    • October 29, 2024
    • KykNet

    Dit is die dag van Loerens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se wêreld stort in duie.

  • S02E08 Aflewering 8

    • November 5, 2024
    • KykNet

    Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep Lourens na 'n partytjie terwyl Henna vir haar afspraak by Ans se huis opdaag.

  • S02E09 Aflewering 9

    • November 12, 2024
    • KykNet

    Frans konfronteer Pa Lourens en aanvaar die waarheid oor sy pa se siekte. Suzette kry slegte nuus, en Lourens haal sy frustrasie op Marli uit.

  • S02E10 Aflewering 10

    • November 19, 2024
    • KykNet

    Lourens en Ans deel 'n teer oomblik. Lourens en Suzette moet mekaar ondersteun, en Ronnie arriveer dronk by Shannon se huis.

  • S02E11 Aflewering 11

    • November 26, 2024
    • KykNet

    Ronnie gaan plaas toe om die stukke op te tel. Andires en Pa Lourens berei voor vir hul reis na Nederland.

  • S02E12 Aflewering 12

    • December 3, 2024
    • KykNet

    Frans en Maggie probeer Ronnie aanmoedig. Andries en Pa Lourens arriveer by Fleur se woonstel, en Frans reik uiteindelik uit na Lorrie.

  • S02E13 Aflewering 13

    • December 10, 2024
    • KykNet

    Die Adendorff-familie rou saam en die testament se inhoud verbaas almal. Ná dekades sien en mis-kommunikasie, breek nuwe hoop oop vir die Adendorff...