Home / Series / Nêrens, Noord-Kaap / Aired Order / Season 1 / Episode 11

Die Vuurtoring

Almal berei voor vir die groot partytjie, en Frans sukkel om dit bymekaar te hou. Ronnie arriveer om Lourens op 'n jagtog te neem en Andries bevind sy voete op onbekende oewers.

English Afrikaans
  • Originally Aired November 9, 2021
  • Runtime 48 minutes
  • Created December 4, 2024 by
    JeanetteGouws94
  • Modified September 17, 2025 by
    tonylogin