Home / Series / Fynskrif / Aired Order /

All Seasons

Season 1

  • S01E01 Episode 01

    • July 10, 2018
    • M-Net

    'n Oorgewig meisie dagvaar 'n ingenieursfirma dat hulle teen haar gewig diskrimineer. Twee paartjies ontdek dat hulle kinders by geboorte omgeruil is en die vrou wil haar kind terug hê.

  • S01E02 Episode 02

    • July 17, 2018
    • M-Net

    'n Afrikaanse gospelsangeres pleeg selfmoord en 'n ander sangeres word deur haar ma gedagvaar vir verlies aan inkomste nadat daar naakfoto's van haar op die internet uitlek.

  • S01E03 Episode 03

    • July 24, 2018
    • M-Net

    'n Egpaar se kind is in 'n koma ná 'n tref en trap ongeluk. Die man wil die masjiene afskakel maar sy vrou weier.

  • S01E04 Episode 04

    • July 31, 2018
    • M-Net

    Lara maak 'n onverwagse vriend. Corné loop hom vas teen 'n klient van Hans. Ben vind uit Bella stel belang in iemand. Katrien probeer haar verhouding met Sam red.

  • S01E05 Episode 05

    • August 7, 2018
    • M-Net

    Lara maak planne om haar eie praktyk te begin, maar probleme ontstaan as Katrien 'n nuwe klient aanneem. Cornè kry liefdeslesse by Thandi.

  • S01E06 Episode 06

    • August 14, 2018
    • M-Net

    Anne help 'n vrou met onderhoud vir haar kind. Katrien en Ben sukkel om hul verhouding te definieer. Daar's spanning tussen Hans en Lara.

  • S01E07 Episode 07

    • August 21, 2018
    • M-Net

    Thandi probeer 'n vriend van universiteir help. Cornè moet onverwags dokter toe. Alex kan die spanning tussen haar ouers nie verduur nie.

  • S01E08 Episode 08

    • August 28, 2018
    • M-Net

    Katrien raak betrokke ny 'n universiteitsverhoor. Cornè herstel na sy operasie. Ben moet sy gevoelens oor Tamryn uitpluis.

  • S01E09 Episode 09

    • September 4, 2018
    • M-Net

    Anne en Wian ontdek 'n skokkende waarheid. Ben moet kies: Tamryn of Katrien. Hans maak die lewe vir Cornè moeilik.

  • S01E10 Episode 10

    • September 11, 2018
    • M-Net

    Lara is woedend na 'n insident by Alex se skool. Ben besef iemand stel belang in Dolf. Klara stel Corne voor 'n moeilike keuse.

  • S01E11 Episode 11

    • September 18, 2018
    • M-Net

    Fynskrif is kykNET se nuwe drama wat gesentreer is rondom die regsfirma, Van Wyk & Vennote

  • S01E12 Episode 12

    • September 25, 2018
    • M-Net

    Spoke uit Hans se verlede maak hul opwagting. Cornè geniet sy nuutgevonde vryheid. Anne en Wian se stryd om die kind bereik breekpunt.

  • S01E13 Episode 13

    • October 2, 2018
    • M-Net

    Almal is in 'n wedloop teen tyd gewikkel om die praktyk te red. Cornè betwyfel sy loopbaan en Katrien stel Ben voor 'n keuse.

Season 2

  • S02E01 Episode 01

    • October 8, 2019
    • Showmax

    Lara probeer desperaat die praktyk red, terwyl Katrien vir Kobus uit die tronk moet hou. Corne se toekoms in onseker en Anne se lewe het 'n nuwe draai geneem. Hans geniet sy aftrede.

  • S02E02 Episode 02

    • October 15, 2019
    • Showmax

    Katrien is desperaat vir 'n deurbraak in die Kobus saak. Lara ignoreer Lilani wat potensieel katastrofies kan wees. Wian sukkel om vrede te maak met die verlede. Gertrude verras Dolf.

  • S02E03 Episode 03

    • October 22, 2019
    • Showmax

    Anne se aand uit ontaard in 'n nagmerrie. Dolf het groot planne vir die troue, wat Gertrude laat skrik. Wian neem 'n tree die toekoms in. Ben en Lelani vryf mekaar verkeerd op.

  • S02E04 Episode 04

    • October 29, 2019
    • Showmax

    Lara vra Corne om terug te keer na die praktyk. Lilani kan nie langer haar geheim wegsteek nie. Wian en Adele neem die eerste tree tot 'n verhouding. Ben maak 'n onverwagse ontdekking.

  • S02E05 Episode 05

    • November 5, 2019
    • Showmax

    Dolf moet 'n nagmerrie kliënt verdedig. Corne en Hans het verskillende idees oor die regshulpkliniek. Anne is woedend vir Ben. Alex kry onverwagse hulp met haar angsversteuring.

  • S02E06 Episode 06

    • November 12, 2019
    • Showmax

    Ben en Katrien kruis swaarde by die werk. Anne en Corne probeer Nina uit die tronk hou. Alex se lewenskeuses frustreer Lara. Corne se verhouding met Lisa word verder gekompliseer.

  • S02E07 Episode 07

    • November 19, 2019
    • Showmax

    Corne kry 'n onverwagse besoeker. 'n Speletjies aand by Dolf-hulle word versuur deur Ben. Hans help 'n ou vriend. Simon word gedagvaar vir diefstal en Lara is siedend.

  • S02E08 Episode 08

    • November 26, 2019
    • Showmax

    Lara word genader deur Dewald om hom te help met 'n arbeidsgeskil. Corne se pa nooi hom op 'n gholf vakansie. Adele vind uit Wian vier nie sy verjaarsdag nie. 'n Ou liefde besoek Katrien.

  • S02E09 Episode 09

    • December 3, 2019
    • Showmax

    Die gevolge van Hans se hartaanval spoel deur die hele praktyk. Dolf twyfel in sy vermoë om 'n pa te wees. Wian jaag Adele die skrik op die lyf. Katrien wonder oor haar lewe en keuses.

  • S02E10 Episode 10

    • December 10, 2019
    • Showmax

    Katrien besef wat die werklike probleem is tussen haar en Ben. Jaco en Alex besef Lara het Dewald gehelp met sy egskeiding. Wian en Lilani kompeteer in 'n skynverhoor.

  • S02E11 Episode 11

    • December 17, 2019
    • Showmax

    Ben sukkel om Katrien se vertrek te verwerk. Lara behaal 'n groot oorwinning. Corne kry skokkende nuus. Anne sukkel met 'n ou kliënt. Hans probeer Renè uitoorlê.

  • S02E12 Episode 12

    • December 24, 2019
    • Showmax

    Hans merk kommerwekkende tekens in Rene se gedrag. Katrien vind die waarheid uit by Ben en is woedend. Lara probeer balans vind in haar lewe. Corne moet sy pa se dood verwerk.

  • S02E13 Episode 13

    • December 31, 2019
    • Showmax

    Terwyl Katrien se lewe aan 'n draadjie hang neem Ben 'n drastiese besluit, veg Lara vir haar huwelik, ontvang Rene onstellende nuus en neem Corne se lewe 'n onverwagse wending.

Season 3

  • S03E01 Episode 01

    • April 14, 2020
    • Showmax

    Katrien se toestand is kritiek. René en Hans deel belangrike nuus met die familie. Adele wend haar na Corne vir hulp en Lara is onseker of Jaco gaan terugkeer uit Spanje.

  • S03E02 Episode 02

    • April 21, 2020
    • Showmax

    Lara het haar hande vol met 'n egskeiding. Burger bied vir Katrien 'n nuwe werk aan. Rene staan voor 'n moeilike besluit en Lilani gee vir Corne baie slegte raad.

  • S03E03 Episode 03

    • April 28, 2020
    • Showmax

    Rene sukkel om aan te pas na haar operasie. Ben help 'n onderwyser wat geskors is. Adele en Wian sit vas oor Mandisa se toekoms en Luke steek 'n geheim vir sy gesin weg.

  • S03E04 Episode 04

    • May 5, 2020
    • Showmax

    Katrien begin by die staatsaanklaer en dis 'n nagmerrie. Corne leer dat nie almal wat hulp nodig het goed is . SPanning loop hoog tussen Wian en Adele en Lara en Jaco begin met terapie.

  • S03E05 Episode 05

    • May 12, 2020
    • Showmax

    Dis matriekafskeid en Tamryn verras Ben en die kinders. Corne het sy hande vol met die regshulpkliniek en Dolf en Wian moet 'n plofbare kliënt verdedig.

  • S03E06 Episode 06

    • May 19, 2020
    • Showmax

    Corne ontmoet Christelle se pa en dis 'n nagmerrie. Dewalk keer terug en vra vir Lara om hom te verdedig in 'n bedrogsaak. Katrien is die aanklaer. Thandi maak haar terugkeer.

  • S03E07 Episode 07

    • May 26, 2020
    • Showmax

    Adele is histeries oor haar nuwe winkel wat oop maak. Corne ontdek 'n skokkende geheim van sy ma. Gertrude en Dolf kry onverwagse nuus oor hul swangerskap.

  • S03E08 Episode 08

    • June 2, 2020
    • Showmax

    Terwyl Rene in remissie is, staan Ben en Lara voor groot besluite. Wian moet 'n mede-prokureur wat van diefstal aangekla is verdedig terwyl Katrien en Jack op nog 'n date gaan.

  • S03E09 Episode 09

    • June 9, 2020
    • Showmax

    Thandi het 'n kans om haar werk terug te kry, maar moet 'n onmoontlike saak oplos. Ben gaan na 'n konverensie en ontmoet 'n ou vriendin van Lara. 'n Ou kliënt van Lara keer terug.

  • S03E10 Episode 10

    • June 16, 2020
    • Showmax

    Lara probeer haar bes om Marco se onskuld te bewys terwyl Ben sy lot aanvaar as hoof van die praktyk. Luke en Richard gaan kamp terwyl Corne leer wat dit beteken om saam te bly.

  • S03E11 Episode 11

    • June 23, 2020
    • Showmax

    Lara twyfel in haarself en die landdros-posisie, terwyl Ben stadig maar seker breekpunt bereik. Katrien vertel uiteindelik vir Burger die waarheid oor Kobus.

  • S03E12 Episode 12

    • June 30, 2020
    • Showmax

    Dis Kersfees. Die Van Wyk gesin vier moontlik hulle laaste Kersfees saam met Rene. Corne raak haaks met Christelle se pa oor kersete. Dolf leer iets oor pa-wees by Gertrude se pa.

  • S03E13 Episode 13

    • July 7, 2020
    • Showmax

    Corné se sentrum vir regsdienste word geopen en die Van Wyk familie neem afskeid van René in Graaff-Reinet.