Home / Series / Fynskrif / Aired Order / Season 3 / Episode 3

Episode 03

Rene sukkel om aan te pas na haar operasie. Ben help 'n onderwyser wat geskors is. Adele en Wian sit vas oor Mandisa se toekoms en Luke steek 'n geheim vir sy gesin weg.

Nederlands English
  • Originally Aired April 28, 2020
  • Runtime 45 minutes
  • Content Rating United States of America TV-14
  • Network Showmax
  • Created May 9, 2020 by
    Administrator admin
  • Modified May 9, 2020 by
    Administrator admin