Home / Series / Buurtwag (ZA) / Aired Order / Season 1 / Episode 8

Episode 08

Met die buurtwag in flarde volg Don sy ego al die pad na die nuwe buurtwagsambreelorganisasie se eerste vergadering toe. Johan word per ongeluk die spreekbuis vir korporatiewe ontwikkeling, terwyl Tobie vir Lisa 'n piekniek by die dam hou.

English
  • Originally Aired November 18, 2015
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network Showmax
  • Created May 31, 2018 by
    Administrator admin
  • Modified May 31, 2018 by
    Administrator admin
Name Type Role
Beer Adriaanse Writer
Beer Adriaanse Director