Home / Series / Buurtwag (ZA) / Aired Order / Season 1 / Episode 7

Episode 07

Ná die manne se onlangse oortredings het Don die soustrein se brieke aangedraai en die buurtwag 'n aansienlik meer bedroewige affêre gemaak. Gert het ‘n splinternuwe plan om sy finansiële probleme oorkom, terwyl Tobie in 'n letterlike kop aan kop botsing met sy toekoms beland.

English
  • Originally Aired November 11, 2015
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network Showmax
  • Created May 31, 2018 by
    Administrator admin
  • Modified May 31, 2018 by
    Administrator admin
Name Type Role
Beer Adriaanse Writer
Beer Adriaanse Director