Home / Series / Buurtwag (ZA) / Aired Order / Season 1 / Episode 5

Episode 05

Die buurtwag kruis uiteindelik paaie met die media, maar leer op die harde manier dat enige PR nie noodwendig goeie PR is nie. Yolandie is nog vies vir Johan oor sy roekelose gedrag tydens “die insident”, al weet sy net helfte van wat regtig gebeur het. Gelukkig steek sy self ook iets weg.

English
  • Originally Aired October 28, 2015
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network Showmax
  • Created May 31, 2018 by
    Administrator admin
  • Modified May 31, 2018 by
    Administrator admin
Name Type Role
Beer Adriaanse Writer
Beer Adriaanse Director