Home / Series / Buurtwag (ZA) / Aired Order / Season 1 / Episode 4

Episode 04

Nes testosteroonbelaaide Johan en Ayanda begin dapper raak op patrollie ontvang hulle, hulle eerste amptelike noodkreet. Daar is groot moleste in die buurt en byna almal word betrek. Tobie se sessies by Frandi stuur hom op sy eie middernagtelike avontuur.

English
  • Originally Aired October 21, 2015
  • Runtime 25 minutes
  • Content Rating United States of America TV-G
  • Network Showmax
  • Created May 31, 2018 by
    Administrator admin
  • Modified May 31, 2018 by
    Administrator admin
Name Type Role
Beer Adriaanse Writer
Beer Adriaanse Director