Home / Series / Agter Elke Man / Aired Order / Season 1 / Episode 4

Aflewering 04

Van Breda, 'n ou teëstander van Albert Jooste, probeer Albert se dood uitbuit om beheer oor die maatskappy te kry, maar hy het nie op Leana se ambisies gereken nie. Andries keer onverwags terug huis toe en kry 'n oortjie van sy dogter, Annemarie. Leana se planne om met Steve te trou, word 'n knou toegedien: volgens Albert se testament gaan alles na Mercia toe sy weer trou. Leana maak planne om Steve se projek vir Kemkor vorentoe te neem, maar hy weier om die planne aan haar te verkoop. Stienie kom by die kantoor aan om vir Leana te sien.

English
  • Originally Aired September 26, 1985
  • Created May 21, 2021 by
    MinetteBurger
  • Modified April 21, 2025 by
    tonylogin