Home / Series / Wyfie / Aired Order / Season 1 / Episode 35

Finale Waarskuwing

Amanda en Hanco veg teen spoke uit hul verlede. Sal die kraak in Wilmien en Daniel se verhouding hulle finaal uitmekaar breek? Tannie Adri probeer Amanda se impulsiwiteit tem.

Afrikaans
  • Originally Aired June 4, 2024
  • Runtime 27 minutes
  • Network South Africa Showmax
  • Created September 3, 2024 by
    rudi.okelly
  • Modified September 3, 2024 by
    rudi.okelly