In die nadraai van die troue spook Mia se interaksie met Karel by haar. Sy vind skuiling in die hotel se portier, maar dit is van korte duur.