Home / Series / Wyfie / Aired Order / Season 1 / Episode 21

Veels Geluk, Liewe Maatjies

Kyla het Amanda en Shay se verjaardagtradisie ontdek, een wat nie een van hulle wil vier nie. Kyla maak dit haar missie om dit te laat gebeur en dit is dalk die slegste idee in die geskiedenis.

Afrikaans
  • Originally Aired April 16, 2024
  • Runtime 22 minutes
  • Network South Africa Showmax
  • Created September 3, 2024 by
    rudi.okelly
  • Modified September 3, 2024 by
    rudi.okelly