Home / Series / Wyfie / Aired Order / Season 1 / Episode 24

Die Hoogste, Laagste Punt

Mia se pillesmokkelary laat haar in warm water beland wanneer 'n Pantera-inwoner te veel gebruik. Simeon is bekommerd dat hy nie nugter seks met Amanda kan hê nie, veral met Daniel wat saam met Amanda kuier.

Afrikaans
  • Originally Aired April 23, 2024
  • Runtime 28 minutes
  • Network South Africa Showmax
  • Created September 3, 2024 by
    rudi.okelly
  • Modified September 3, 2024 by
    rudi.okelly