Dit is die groot onthulling van Wilmien se nalatenskapkamer en Amanda word gevra om die openingstoespraak te doen, maar Shay se geheime planne sal hul vriendskap toets.