Shay probeer haar stem vind maar Wilmien praat namens haar. Kyla probeer van haar soen vergeet deur iemand anders te soen. Mia se private lewe raak 'n bietjie gevaarlik.