Home / Series / Wyfie / Aired Order / Season 1 / Episode 3

Die Naletenskap

Kyla, met die gesteelde halssnoer, flankeer met die pastoor se seun. Mia word berispe vir haar slegte punte. Shay wil keer dat die onvanpaste nalatenskapkamer plaasvind. Amanda ontvang slegte nuus.

Afrikaans
  • Originally Aired February 13, 2024
  • Network South Africa Showmax
  • Created September 2, 2024 by
    rudi.okelly
  • Modified September 2, 2024 by
    rudi.okelly