Ben Myburgh, the owner of a boat building factory at the Cape Waterfront, realizes his life is increasingly threatened. In London, Anna Myburgh is still peddling her revolutionary yacht design.
Anna returns from London and she and Ruan see each other for the first time in a long time. Stefan was devastated by his grandfather's death. An unexpected guest shows up at the funeral.
Dirk Wyngaardt, 'n speurder, daag onverwags by die Bootwerf op om Ben se dood se ondersoek. Met die lees van die testament hoor die familie die skokkende nuus dat daar net een erfgenaam is.
Dirk Wyngaardt's investigation deepens and he suspects that foul play was involved. Julia discovers irregularities in the Boatyard's books. Ben Myburgh's life is being peeled back layer by layer.
Stefan is increasingly affected by his grandfather's death, his mother's emotional detachment and the secrets of the Myburgh family. A memory stick is going to change Jason's life irrevocably.
Albert Hugo kondig aan dat hy 'n moontlike koper vir die Bootwerf het. Dit word duidelik dat een van die susters vir die polisie gelieg het. Ben Myburgh se saak is nou 'n moordondersoek.
Julia ontdek die aannemingsprospektus. Kate se hart word gebreek deur onbeantwoorde liefde. 'n Balju daag by die Bootwerf op. Anna ontdek 'n nota van haar pa af.
Stefan decides to leave the Waterfront. Jason realizes his life is in danger. Julia realizes how much she relied on Wouter. Dirk Wyngaardt begins to wonder if anyone is innocent.
Jason vind uit watter lewensgevaarlike inligting op die geheuestokkie is. In 'n stryd om haar pa se goedkeuring, het Julia iets ondenkbaar gedoen. Jan konfronteer Ruan oor Anna.
Jan is nie wie almal gedink het hy is nie. Anna neem 'n besluit oor haar familie se toekoms en bevind haarself in die intriges van Ben se laaste dae. Fiona vermoed iets het met Jason gebeur.
Dirk wéét nou dat Ben op die aand van sy dood, nie alleen op die strand was nie. Albert Hugo word deur 'n belgger in 'n hoek gedruk. Dirk ondervra al drie susters gelyk en die vonke spat.
Ruan staan voor die moeilikste besluit van sy lewe. Die beweerde moord op Ben Myburgh word opeglos wanneer 'n verdagte gearresteer word, maar Dirk weet dis dalk nie die regte persoon nie ...