Terwyl die son oor Suider-Afrika opkom, vertrek ons op 'n reis om die paaie van ons land te ontdek. Ons toer om te verken. Dit is die begin van Voetspore in Suid-Afrika. Vanjaar se reis word beplan om binne die grense van ons land plaas te vind. Dit is die begin van 'n nuwe avontuur. Plaaslik is “lekker”! Ons soek die paaie wat minder gereis word. Plekke waar ons nog nie voorheen was nie. Maar daar is nog 'n uitdaging om te oorkom. Hierdie keer wil ons die reeks uitsaai terwyl ons reis.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S13E01 | Beplanning - Opsoek na 'n nuwe roete |
July 29, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E02 | Kalahari |
August 5, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E03 | Richtersveld |
August 12, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E04 | Namakwaland |
August 19, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E05 | Tankwa Karoo |
August 26, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E06 | Klein Karoo en Hessequa |
September 2, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E07 | Baviaanskloof |
September 9, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E08 | Die Wildekus |
September 16, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E09 | Suidelike Drakensberg |
September 23, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E10 | KZN Slagvelde |
September 30, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E11 | Om Swaziland |
October 7, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E12 | Die Wolkberge |
October 14, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E13 | Die Limpopo |
October 21, 2019
SABC 2
|
50 | |
S13E14 |
Terug na die Kalahari
season finale
|
October 28, 2019
SABC 2
|
50 |