Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 10 / Episode 10

Om die mees Suidelike punt

Om na die afgesonderde suide van Madagaskar te reis, bied baie verrassings. Op pad na die kusdorpie Lavanono ry die span deur 'n sandwoestyn wat soos 'n mini-Namib lyk. Lavanono self is 'n oulike vissersdorpie. Die mees suidelike punt van die eiland is die windverwaaide Cap Saint Marie, geleë in 'n heiligdom vir die endemiese skilpaaie van Madagaskar. Die volgende punt op die reis is die nog dorre Faux Cap waar eierdoppe van die nou uitgestorwe olifantvoël gevind kan word. Die episode word afgesluit met 'n besoek aan die Mandrare River Camp, Madagaskar se eerste eko-lodge.

English
  • Originally Aired January 13, 2017
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created August 2, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director