Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 9 / Episode 9

Uganda, die pêrel van Afrika

Die Skeurvalleireis loop nou van Kigoma in Tanzanië na Burundi. Eers na die oorsprong van die Nyl, daarna die Kareravalle en dan die hoofstad, Bujumbura. Vanaf Bujumbura reis ons na Rwanda waar ons eers aangaan by die Cimerwa-sementfabriek, en van daar na Gisenyi aan die Kivumeer.

English
  • Originally Aired September 4, 2015
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created August 3, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin
Name Type Role
Johan Badenhorst Writer
Johan Badenhorst Director