Voor die piramides van Egipte gebou is het die Nubiërs die piramides van Meroe opgerig as grafkelders in die woestyn. Met byna geen toeriste wat die Soedan besoek nie, was die Voetsporekamp neffens die piramides van Meroe een van die wonderlikste ervarings. Nou was die span in die groot woestyn.