Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 16

Shashemene – in die land van Haile Selassi

Die Rastafarians het Haile Selassi aanbid. Selassi is ’n direkte afstammeling van Koning Dawid van die Ou Testament, en daarom vir hulle ’n heilige. Selassi het vir die Rastas van Jamaika grond present gegee by die dorpie Shashemene, en daar woon hulle vandag nog – mense van Karibiese eiland wat teruggekeer het na die kontinent van waar hulle voorouers as slawe weggevoer was.

English
  • Originally Aired April 1, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin