Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 13

Turkanameer en ’n vis van 90kg

Turkana is een van die mere van Afrika se Groot Skeurvallei, en op die oewers van die meer woon die El Molo, die kleinste stam in Kenia. Die mense is vissers, en met handlyne gaan vang hulle daagliks iets vir die pot. Daardie iets is soms tot so groot soos 90 kg. As die vis eers uit die water is, is dit nodig vir 2 manne om hom te dra.

English
  • Originally Aired March 11, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin