Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 2 / Episode 12

Om vis te eet by die Meob Hotel

Die diep Namib met die grootste duine in die wêreld – dis waardeur mens moet reis om te gaan kuier by die Meob Hotel. Dis elke visserman se droom, en hier vang ons nie net vis nie, ons tel antieke munte en oer skulpe op die strand op.

English
  • Originally Aired September 16, 2001
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 29, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified March 29, 2017 by
    Administrator admin