Klein Frikkadel raak betrokke by die verkeerde groep vrouens wat skelm is. Sy ma het hom uitgeskop en sy enigste heenkome is om kamp op te slaan in die restaurant.