Home / Series / Vetkoekpaleis / Aired Order / Season 1 / Episode 12

Die Tweede Prys

Daar is groot drama op Nigel wanneer Tiger nie kaartjies vir die Springbokke teen die All Blacks toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie beskikbaar en almal wil dit hê. Worsie wen 'n tweede prys in 'n kompetisie en die prys is twee toetskaartjies.

English
  • Originally Aired August 19, 1996
  • Runtime 20 minutes
  • Content Rating United States of America TV-PG
  • Network SABC 2
  • Created February 19, 2013 by
    Administrator admin
  • Modified February 24, 2022 by
    HellPhantom